Jaarboeke

Kliniese mediese praktisyn 282


 
Modulekode CMP 282
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Basiese teorie en vaardighede ten opsigte van die gesondheidsbevordering, siektevoorkoming, diagnose en behandeling van siektes van sentrale senuweestelsel, kop, nek, keel, vel, muskuloskelet-, endokriene stelsels, deur middel van lesings, seminare, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratorium. Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon. Klem word geplaas op die diagnose en mees prominente toestande sowel as die aanleer van praktiese en kliniese vaardighede.
Modulekrediete 68.00
Voorvereistes CMP 281
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 webgebaseerde periodes per week, 4 seminare per week, 4 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Huisartskunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences